Indonesië, wat amptelik as Republiek van Indonesië (Indonesies: Republik Indonesia) bekend staan, is 'n land in Suidoos-Asië, wat uit 17 508 eilande bestaan.[3] Indonesië is die grootste eilandnasie ter wêreld en met meer as 230 miljoen inwoners die land met die meeste Moslems. Die hoofstad is Jakarta en dit grens aan Maleisië, Oos-Timor en Papoea-Nieu-Guineë. Indonesië het in 1949 na 350 jaar Nederlandse besetting van Nederland se onafhankelikheid gekry.
Share this information to your friends. Thank's you
Post a Comment
0 komentar / answers: